Oshakati

Oshakati is 'n dorp in die noorde van Namibië, in die distrik Osjana. Daar woon 36 541 mense in 2011. Die dorp is as 'n basis gebruik deur die Suid-Afrikaanse Weermag tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog en die Namibiese Onafhanklikheidsoorlog.

Oshakati
Dorp
Vlag van Oshakati
Vlag
Amptelike seël van Oshakati
Seël
Oshakati is in Namibia
Oshakati
Oshakati
Koördinate: 17°47′S 15°42′O
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOsjana
Regering
  BurgemeesterOnesmus Shilunga
Bevolking
  Totaal36 541
TydsoneUTC+1 (Wes-Afrika Tyd)

In Februarie 1988 het 'n bom by die Eerste Nasionale Bank (finansiële instelling) in Oshakati ontplof waarin 27 mense dood en meer as 30 beseer is.

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.