Ornithogalum pendens
Ornithogalum pendens is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Skaapriviervallei tussen Bulletrap en die Spektakelpas voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 226 km² en word as seldsaam beskou.
Ornithogalum pendens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Scilloideae |
Tribus: | Ornithogaleae |
Genus: | Ornithogalum |
Spesie: | O. pendens |
Binomiale naam | |
Ornithogalum pendens van Jaarsv., (2009) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.