Orne
Orne (61) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die drie départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Alençon.
Orne (61) | |
---|---|
Gewes | Normandië |
Prefektuur | Alençon |
Onderprefekture | Argentan Mortagne-au-Perche |
Bevolking | 291 642 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 48 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 103 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 40 |
Munisipaliteite | 505 |
President van die Conseil général |
Alain Lambert |
Die département het ongeveer 291 642 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orne.
- (fr) Amptelike webwerf
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.