Orjol
Orjol (Russies: Орёл) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orjol-oblast. Dit is aan die Oka-rivier geleë, sowat 368 km suidsuidwes van Moskou. Die bevolking in 2019 was 311 625.
Orjol Орёл | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Orjol-oblast in Rusland | |
![]() ![]() Orjol Ligging van die stad Orjol in Orjol-oblast | |
Koördinate: 52°58′N 36°04′O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Orjol-oblast |
Stigting | 1566 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Vasilii Novikov |
Oppervlak | |
• Totaal | 121,21 km2 (46,80 vk. myl) |
Hoogte | 190 m (620 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 311 625 |
Tydsone | UTC+03:00 |
Webwerf | http://www.orel-adm.ru/ |
Geografie
Klimaat
Die klimaat is gematig kontinentaal; die gemiddelde jaarlikse temperatuur is 5,6 °C, die gemiddelde jaarlikse reënval 659 millimeter. Die somers in oblast is warm en sonnig.
Eksterne skakels
- Orjol-portaal
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orjol.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.