Origami
Origami is die Japannese kuns van papiervou. Die woord is afgelei van Japannees ori "vou" en kami "papier". Gewoonlik word vierkantige velle papier gebruik, wat sonder hulpmiddels soos 'n skêr of kleefstof tot driedimensionele motiewe gevou word. Bekende tradisionele origamimotiewe sluit diere soos die kraanvoël tsuru en voorwerpe soos die helmhoed kabuko in.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Origami. |
- Switserse papiervoukuns
- Duitse Origami-webwerf
- Origami stap-vir-stap Geargiveer 18 Oktober 2007 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.