Orenburg
Orenburg (Russies: Оренбург) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orenburg-oblast. Dit is aan die Oeral-rivier en 1 478 km suidoos van Moskou geleë, baie na aan die grens met Kazachstan. Die bevolking in 2014 was 560 046.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Orenburg-oblast.
Orenburg Оренбург | |
---|---|
Stad | |
![]() Die Orenburg-spoorwegstasie | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Die ligging van Orenburg-oblast in Rusland | |
![]() ![]() Orenburg Die ligging van Orenburg in Orenburg-oblast | |
Koördinate: 51°47′N 55°06′O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Orenburg-oblast |
Stigting | 1743 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Joeri Misjtsjerjakof |
Bevolking | |
• Totaal | 560 046 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Webwerf | http://www.admin.orenburg.ru/ |
Verwysings
Eksterne skakels
- Forum van Orenburg (ru)
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Orenburg.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.