Orchomenos
Orchomenos (Grieks: Ὀρχομενός) is ’n munisipaliteit en geologiese terrein in Boeotië, Griekeland, asook die verhoog van baie Griekse mites. Dit is van die Neolitikum regdeur die Hellenistiese tydperk bewoon. Die bevolking was in 2011 sowat 11 620.
Orchomenos Ὀρχομενός | |
---|---|
Stad | |
![]() 'n Uitsig oor Orchomenos | |
![]() ![]() Orchomenos | |
Koördinate: 38°29′N 22°59′O | |
Land | ![]() |
Streek | Sentraal-Griekeland |
Streeks-eenheid | Boeotië |
Oppervlak | |
• Totaal | 436,4 km2 (168 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 11 621 |
• Digtheid | 27/km2 (69/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (OET) |
• Somertyd | UTC+3 (OEST) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.