Orbea woodii
Orbea woodii is 'n vetplant wat aan die familie Apocynaceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal in die Tugelariviervallei voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 5000 kmĀ² en daar is minder as tien subpopulasies. Die plant word gebruik as medisyne deur die plaaslike gemeenskappe.
Orbea woodii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Orbea |
Spesie: | O. woodii |
Binomiale naam | |
Orbea woodii (N.E.Br.) L.C.Leach, (1975) | |
Sinonieme | |
|
Bronne
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.