Orbea hardyi
Orbea hardyi is 'n vetplant wat aan die familie Apocynaceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo voor, vanaf Bewaarkloof tot by die Abel Erasmuspas en Blyderivierspoort. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 kmĀ² en daar is minder as vyf subpopulasies. Die plant het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Orbea hardyi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Orbea |
Spesie: | O. hardyi |
Binomiale naam | |
Orbea hardyi (R.A.Dyer) Bruyns, (2000) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.