Oranjezicht
Oranjezicht is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is op die ou Oranjezichtplaas geleë, wat eens vars produkte aan die Kasteel die Goeie Hoop verskaf het.
Oranjezicht | |
---|---|
Voorstad | |
Uitsig oor Oranjezicht | |
Oranjezicht | |
Koördinate: 33°56′30″S 18°24′50″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,13 km2 (0,44 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 580[1] |
• Digtheid | 3 084/km2 (7 990/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 8001 |
Verwysings
- Subplek Oranjezicht Sensus 2011
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.