Oranjevlamspeldekussing
Die oranjevlamspeldekussing (Leucospermum erubescens) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Langeberg van Muiskraal tot Brandrivier en die Warmwaterberg te Warmbad. Die struik word tot 1.2 m groot en dra blomme van Augustus tot Januarie en word as seldsaam beskou.
Oranjevlamspeldekussing | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. erubescens |
Binomiale naam | |
Leucospermum erubescens Rourke, 1972 | |
In Engels staan dit as die Oudtshoorn pincushion en die Langeberg pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oranjevlamspeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.