Oranjeville
Oranjeville is 'n dorp in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Die oord lê aan die oewer van die Vaaldam. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en Vereeniging.
Oranjeville | |
---|---|
Oranjeville Oranjeville se ligging in Vrystaat | |
Koördinate: 26°59′0″S 28°12′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Metsimaholo |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,57 km2 (3,31 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 166 |
• Digtheid | 603/km2 (1 560/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 6.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 93.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 72.4% |
• Zoeloe | 8.0% |
• Xhosa | 7.7% |
• Afrikaans | 7.1% |
• Ander | 4.8% |
Poskode (strate) | 1995 |
Poskode (posbusse) | 1995 |
Skakelkode | 016 |
Verwysings
- "Hoofplek Oranjeville". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.