Oranjekloof
Oranjekloof is deel van die Tafelberg Nasionale Park in Kaapstad, Suid-Afrika.
Dit is geleë aan die noordekant van die Houtbaaivallei, net wes van Ceciliapark. Dit is ’n bewaringsgebied met beperkte toegang, want dit bestaan uit inheemse woude en bedreigde Skiereilandgraniet-fynbos.
Skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oranjekloof.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.