Oranje (dubbelsinnig)
Oranje kan verwys na:
- oranje, die kleur
- Oranjerivier, rivier in Suid-Afrika
- Oranje-Vrystaat, een van die ou boererepublieke
- Oranjerivierkolonie, 'n Britse kolonie wat geskep is met die anneksasie van die Oranje-Vrystaat in 1900, na die Boere-oorlog.
- Oranjerivier-Afrikaans, 'n dialek van Afrikaans
- Oranjerivierprojek, waterskema
- Oranjestad, grootste stad van Sint Eustatius
- Oranjeville, dorp in die noorde van die Vrystaat
- Oranjemund, diamantmyndorp in Namibiƫ
- Oranjezicht, voorstad van Kaapstad
- die Nederlandse vorstehuis, die Huis van Oranje-Nassau.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.