Oranje-Vrystaat (provinsie)
Die Provinsie van die Oranje-Vrystaat (Engels: Province of the Orange Free State) was een van die vier provinsies van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1994. Dit is ontbind op 27 April 1994. Die hoofstad van die provinsie was Bloemfontein.
| |||||
| |||||
Hoofstad | Bloemfontein 29°7′S 26°13′O | ||||
Taal/Tale | Afrikaans, Nederlands, Engels | ||||
Godsdiens | Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie, Anglikaanse Kerk | ||||
[[Regering|]] | Nie gespesifiseer nie | ||||
Wetgewer | Oranje-Vrystaat-provinsiale Raad | ||||
Historiese tydperk | Unie van Suid-Afrika | ||||
- Stigting van die Unie van Suid-Afrika | 31 Mei 1910 | ||||
- Einde van Apartheid | 27 April 1994 | ||||
Bevolking | |||||
- 1991 skatting | 2 193 062 | ||||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Pond (1910-1961) Suid-Afrikaanse Rand (1961-1994) |
Die voorganger van die provinsie was die Oranjerivierkolonie.
Die Bantoestans van QwaQwa en 'n deel van Bophuthatswana was in die provinsie geleë.
Distrikte in 1991
Distrikte van die provinsie en bevolking tydens die sensus van 1991.[1]
- Zastron: 14,122
- Rouxville: 11,904
- Bethulie: 9,333
- Smithfield: 7,946
- Wepener: 12,964
- Dewetsdorp: 13,521
- Reddersburg: 6,070
- Edenburg: 6,968
- Trompsburg: 5,138
- Jagersfontein: 6,353
- Bloemfontein: 300,150
- Petrusburg: 11,071
- Brandfort: 23,521
- Botshabelo: 177,926
- Philippolis: 7,056
- Fauresmith: 8,916
- Koffiefontein: 10,778
- Jacobsdal: 9,748
- Boshof: 32,033
- Theunissen: 38,482
- Bultfontein: 28,556
- Hoopstad: 27,934
- Wesselsbron: 26,494
- Odendaalsrus: 97,603
- Welkom: 248,186
- Virginia: 81,780
- Hennenman: 25,165
- Ventersburg: 14,534
- Ladybrand: 30,532
- Excelsior: 18,051
- Clocolan: 18,542
- Marquard: 17,217
- Winburg: 17,765
- Senekal: 41,551
- Ficksburg: 36,810
- Fouriesburg: 16,932
- Bethlehem: 80,921
- Lindley: 37,664
- Reitz: 30,712
- Harrismith: 63,220
- Vrede: 37,324
- Kroonstad: 110,963
- Bothaville: 54,726
- Viljoenskroon: 59,279
- Vredefort: 13,518
- Koppies: 19,723
- Parys: 48,678
- Sasolburg: 89,079
- Heilbron: 40,987
- Frankfort: 44,617
Administrateurs van die Oranje Vrystaat (1910–1994)
- Alfred Ernest William Ramsbottom (Mei 1910 – Mei 1915)
- Christiaan Rudolf de Wet (15 September 1914 – 20 Oktober 1914) (In rebellie)
- Cornelius Hermanus Wessels (Mei 1915 – 2 Maart 1924) (Vanaf 4 Maart 1920, Sir Cornelius Hermanus Wessels)
- Esaias Reinier Grobler (11 Maart 1924 – Maart 1929)
- Carl Theodorus Muller Wilcocks (Maart 1929 – 11 November 1936)
- Johannes Buys (November 1936 – Desember 1936) (waarnemend)
- Johannes Frederik Janse van Rensburg (Desember 1936 – Desember 1940)
- Stephanus Philippus Barnard (Desember 1940 – Desember 1950)
- Jacobus "Jim" Johannes Fouché (1 Januarie 1951 – Desember 1959)
- Johannes Willem Jacobus Coetzee du Plessis (Desember 1959 – Desember 1969)
- Gabriel François van Lingen Froneman (Desember 1969 – 13 Desember 1974)
- Abraham Cornelis van Wyk (14 Desember 1974 – 1979)
- Cornelius "Nak" van der Merwe (1979 – 1980)
- Louis Johannes Botha (November 1980 – Augustus 1991)
- Louis van der Watt (Augustus 1991 – 7 Mei 1994)
Verwysings
- "Census > 1991 > RSA > Variable Description > Person file > District code". Statistics South Africa - Nesstar WebView. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2016. Besoek op 18 Augustus 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.