Openbare Beleggingskorporasie
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) is 'n Suid-Afrikaanse staatsbeheerde instelling met R2,083 biljoen se bates onder bestuur soos op 31 Maart 2018.[1] Dit is die grootste batebestuurder in Afrika.[2] Die OBK is in 1911 gestig en besit groot aandele in verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye, en is een van die instellings waardeur die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BB-SEB) implementeer. Die OBK is onder andere verantwoordelik vir die belegging van die Suid-Afrikaanse staatspensioenfonds (GEPF).[1]
Bates onder bestuur
Die totale bates onder bestuur van die OBK soos op 31 Maart van elke jaar was:
Datum (31 Maart) | Totale bates (biljoen) | Notas |
---|---|---|
2003 | ![]() | [3] |
2004 | ![]() | [4] |
2005 | ![]() | [5] |
2006 | ![]() | [6] |
2007 | ![]() | [7] |
2008 | ![]() | [8] |
2009 | ![]() | [9] |
2010 | ![]() | [10] |
2011 | ![]() | [11] |
2012 | ![]() | [12] |
2013 | ![]() | [12] |
2014 | ![]() | [12] |
2015 | ![]() | [13] |
2016 | ![]() | [14] |
2017 | ![]() | [15] |
2018 | ![]() | [16] |
Verwysings
- "Matjila was 'onder druk' by OBK". Maroela Media. 09 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020. Besoek op 16 Julie 2019.
{{cite web}}
: Gaan datum na in:|date=
(hulp) - "Politics ensnares South Africa's biggest asset manager". The Economist (in Engels). 19 Oktober 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2018.
- "Volledige jaarverslag 2003" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2004" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2005" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2006" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2007" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2008" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2009" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2010" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2011" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Augustus 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2014" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 Januarie 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2015" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Julie 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2016" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 19 Julie 2017. Besoek op 18 Januarie 2017.
- "Volledige jaarverslag 2017" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Junie 2020. Besoek op 5 Januarie 2018.
- "Geïntegreerde jaarverslag 2018" (PDF). Openbare Beleggingskorporasie. 31 Maart 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Desember 2018. Besoek op 16 Julie 2019.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.