Oostende
Oostende is 'n hawestad aan die Noordsee in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die stad is min of meer in die middel van die Belgiese kus geleë en het sowat 70 000 inwoners (2013). Dit is 'n belangrike sentrum vir toerisme en ekonomiese bedrywighede. Die stad beskik oor beide 'n see- en lughawe.
Oostende | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Sint-Petrus-en-Pauluskerk | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Oostende in die provinsie Wes-Vlaandere | |
Koördinate: 51°14′00″N 02°55′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Wes-Vlaandere |
Regering | |
• Burgemeester | Jean Vandecasteele (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,72 km2 (14,56 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 69 732 |
• Digtheid | 1 800/km2 (4 800/vk. myl) |
Poskode | 8400 |
Skakelkodes | 059 |
Webwerf | www.oostende.be |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.