Oos-Europese Tyd

Oos-Europese Tyd (OET) (Engels: EET vir East European Time) is 'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+2. Meeste van Oos-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 22,5° tot 37,5° oosterlengte.

Tydsones van Europa:
blou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
Wes-Europese Somertyd (UTC+1)
ligblou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
rooi Middel-Europese Tyd (UTC+1)
Middel-Europese Somertyd (UTC+2)
geel Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2)
beige Oos-Europese Tyd (UTC+2)
Oos-Europese Somertyd (UTC+3)
groen Moskoutyd (UTC+3)
Ligter kleure toon lande met somertyd.

Lande

Die lande wat Oos-Europese Tyd (slegs in die winter) gebruik is:

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.