Oorjas

'n Oorjas is 'n tipe lang jas bedoel om as buitekledingstuk gedra te word, wat gewoonlik tot onder die knieë strek. Jasse word die mees algemene gebruik in die winter wanneer liggaamshitte vir die draer belangrik is.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
Dubbelborsoorjas, 1876
Jasse in Die Koerant van die Mode, 1872.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.