Oopbekooievaar

Die Oopbekooievaar (Anastomus lamelligerus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat inheems is aan groot dele van Afrika suid van die Sahara. Die voël is 74 – 90 cm groot en weeg 700 - 1200 g. Die voël broei koloniaal soms saam tot 100 pare. In Engels staan dit bekend as African openbill.

Oopbekooievaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Ciconiidae
Genus:
Anastomus
Spesie:
A. lamelligerus
Binomiale naam
Anastomus lamelligerus
Temminck, 1823
verspreiding

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anastomus lamelligerus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.