Oond

'n Oond is 'n toestel wat gebruik word om dinge warm te maak.

Die verskil tussen 'n oond en 'n verwarmer is die grootte daarvan. Gewoonlik is 'n verwarmer 'n kleiner toestel.

Afrikaans vs Engels

In Engels word die woord "heater" gebruik vir beide oonde en verwarmers. 'n Huishoudelike oond word egter 'n "oven" genoem.

Huishoudelik

Huishoudelike oonde word gebruik om te bak.

Industrieel

In die industrie word oonde gebruik om produkstrome warm te maak. Die volgende is voorbeelde:

  • Ketel: 'n IndustriĆ«le ketel (Engels = "boiler") is 'n oond waarin baie fyn steenkool verbrand word om water te verhit na stoom om elektrisiteit op te wek.
  • Opkoker: 'n Opkoker verskaf die hitte vir 'n distillasiekolom. 'n Opkoker kan 'n hitteruiler wees wat stoom gebruik (of enige ander warm stroom), maar 'n opkoker kan ook 'n oond wees wat olie of brandgas gebruik.

Kyk ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.