Ooi
'n Ooi is 'n vroulike skaap, bok of wildsbok. Ooie het, in teenstelling met ramme, kort of geen horings nie.
![](../I/Ouessant_ooi.jpg.webp)
'n Wit ouessant-ooi.
![](../I/Suckling_goat.jpg.webp)
'n Lammer drink aan 'n ooibok.
Ooie dra en skenk geboorte aan lammers. Die dratyd hang af van die spesie en ras.
Die ooie van bokke word vir die produksie van melk aangehou, wat gebruik word vir die vervaardiging van botter, kaas, jogurt, ensovoorts.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir ooi.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.