Onychoprion
Onychoprion is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat 4 spesies.[1]
Onychoprion | |
---|---|
'n Roetsterretjie (Onychoprion fuscata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Onychoprion Wagler, 1832 |
Spesies | |
Onychoprion lunatus |
Spesies
- Onychoprion aleuticus
- Onychoprion anaethetus - Brilsterretjie
- Onychoprion fuscatus - Roetsterretjie (vroeër Sterna fuscata[2])
- Onychoprion lunatus
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Onychoprion. |
Verwysings
- Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)
- Bridge et al. (2005)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.