Onrusrivier

Onrusrivier is 'n klein nedersetting in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap. Dit lê aan die mond van die gelyknamige rivier wat suidweswaarts verby verskeie wingerdplase in die Hemel-en-Aarde-vallei loop.

Onrusrivier
Onrusrivier is in Wes-Kaap
Onrusrivier
Onrusrivier
 Onrusrivier se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°24′44″S 19°10′12″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
  Totaal10,83 km2 (4,18 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal5 151
  Digtheid476/km2 (1 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense90.4%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense2.6%
  Swart mense6.4%
  Ander0.4%
Taal (2011)
  Afrikaans 61.1%
  Engels 36.8%
  Ander 2.0%
Poskode (strate)
7201
Poskode (posbusse)
7201
Skakelkode028

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. "Hoofplek Onrusrivier". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.