Ongeluksnek

Ongeluksnek is 'n bergpas in die Drakensberge, wes van Matatiele in die Oos-Kaap en 2 536 m bo seevlak.

Ongeluksnek
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Grenspos naby Ongeluksnek

Ligging van Ongeluksnek op 'n kaart (Oos-Kaap)
Ongeluksnek
Ongeluksnek
Koördinate: 30°20′35″S 28°18′41″O
Ligging Wes van Matatiele
Hoogte 2 536 m
Oppervlak grond
In Drakensberge

Ongeluksnek het ook 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is so onherbergsaam, die grenspos is eintlik heelwat verder aan die Suid-Afrikaanse kant van die bergpas geleë.

Suid-AfrikaLesotho
StreekOos-KaapOngeluksnek
Naaste dorpMatatieleMphaki
Padlei na A4
Koördinate30.3431°S 28.3113°O / -30.3431; 28.3113 (Ongeluksnek-grenspos)30.3431°S 28.3113°O / -30.3431; 28.3113 (Ongeluksnek-grenspos)
Telefoonnommer+27 (0) 39 256 7001
Besigheidsure – Reisigers06:00 – 22:0006:00 – 22:00
Besigheidsure – Algemeen07:30 – 16:15

[1]

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.