Onderdistrik (Indonesië)
Die Indonesiese onderdistrik (Indonesies: kecamatan) is die bestuurslaag binne die bestuursstruktuur van Indonesië wat gesitueerd is onder 'n regentskap (kabupaten) of munisipaliteit (kota), wat op sy beurt onderdeel is van 'n provinsie (provinsi).
Die onderdistrik word gelei deur die onderdistrikshoof, die camat. 'n Kecamatan bestaan uit verskillende kelurahan: stadswyke, dorpsregio's of dorpe (desa).
In Atjeh noem 'n mens 'n onderdistrik ook sagoe cut. In Papoea-Nieu-Guinee word 'n onderdistrik distrik genoem.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.