Onderbanken
Onderbanken, ook wel De Onderbanken, (Limburgs: (De) Óngerbenk) is 'n voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 21 km².
Onderbanken | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Jabeek | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die voormalige Onderbanken-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°58′00″N 5°58′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Beekdaelen |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,24 km2 (8,20 vk. myl) |
• Land | 21,17 km2 (8,17 vk. myl) |
• Water | 0,07 km2 (0,03 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 978 |
• Digtheid | 377/km2 (976,4/vk. myl) |
Poskode | 6447, 6450, 6451, 6454, 6456 |
Skakelkodes | 045, 046 |
Webwerf | www.onderbanken.nl |
Op 1 Januarie 2019 is Onderbanken opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.
Plekke
Plekke in die voormalige munisipale gebied van Onderbanken:
Bingelrade, Etzenrade, Jabeek, Merkelbeek, Op den Hering, Raath, Schinveld en Viel.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Onderbanken. |
- (nl) Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit Geargiveer 28 Maart 2018 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.