Olympia-park
Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves.
Olympia-park | ||
Ligging | Rustenburg | |
---|---|---|
Koördinate | 25°39′45″S 27°13′19″O | |
Eienaar | Stad Rustenburg | |
Kapasiteit | 30 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 1989 | |
Huurders | ||
Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is 3 groepfase-wedstryde hier gespeel.[1] Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is dit as 'n oefenveld ingespan.[2]
Wedstryde
Sien ook
Verwysings
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2010. Besoek op 27 September 2015.
- http://www.sa2010.gov.za/en/highlights-2010
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.