Olusegun Obasanjo
Olusegun Obasanjo (Joroeba: Olúṣẹ́gun Ọbásanjọ́ [olúʃɛ̙́ɡũ ɒ̙básandʒɒ̙́]; gebore 5 Maart 1937) was die leier van Nigerië se PDP-party. Hy het as 'n militêre president gedien vanaf 1956 tot 1959, en as die verkose president vanaf 1999 tot 2007.
Olusegun Obasanjo | |
![]() Olusegun Obasanjo in 2014 | |
President van Nigerië | |
Ampstermyn 29 Mei 1999 – 29 Mei 2007 | |
Vise | Atiku Abubakar |
---|---|
Voorafgegaan deur | Abdulsalami Abubakar |
Opgevolg deur | Umaru Yar'Adua |
3de President van die Afrika-Unie | |
Ampstermyn 6 Julie 2004 – 24 Januarie 2006 | |
Voorafgegaan deur | Joaquim Chissano |
Opgevolg deur | Denis Sassou Nguesso |
3de voorsitter-in-kantoor van die Britse Statebond | |
Ampstermyn 5 Desember 2003 – 25 November 2005 | |
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | John Howard |
Opgevolg deur | Lawrence Gonzi |
Hoof van die Federale Militêre Regering van Nigerië | |
Ampstermyn 13 Februarie 1976 – 30 September 1979 | |
Vise | Shehu Musa Yar'Adua |
Voorafgegaan deur | Murtala Mohammed |
Opgevolg deur | Shehu Shagari |
Adjunkpresident van Nigerië | |
Ampstermyn 29 Julie 1975 – 13 Februarie 1976 | |
President | Murtala Mohammed |
Voorafgegaan deur | Joseph Edet Akinwale |
Opgevolg deur | Shehu Musa Yar'Adua |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Maart 1938 Abeokuta, Ogun, Nigerië |
Politieke party | People's Democratic Party |
Eggenoot/-note | Esther Oluremi Obasanjo (1963-?) Lynda Obasanjo; geskei) Stella Obasanjo; (geskei) |
Alma mater | Defence Services Staff College |
Religie | Christendom[1] |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | ![]() |
Diens/Tak | Nigeriese weermag |
Jare in diens | 1958-1979 |
Rang | Luitenant-generaal |
In Augustus 2021 het die Afrika -unie Olusegun Obasanjo aangestel as hoë verteenwoordiger vir vrede in die Horing van Afrika.
Verwysings
- (en) Rowland Croucher. "John Mark Ministries | Nigeria: Muslim Muscle In The North". Jmm.aaa.net.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2011. Besoek op 23 April 2011.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olusegun Obasanjo.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.