Olja
Olja (Russies: Оля) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Olja Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Basta en Lesnoje, insluit. Dit lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta naby die Kaspiese See en is 'n groot hawe. Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong.
Olja Оля | |
---|---|
Dorpie | |
'n Spoorweg naby Olja | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Olja Die ligging van Olja in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 45°47′06″N 47°32′02″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Liman |
Bevolking | |
• Totaal | 1 548 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416425 |
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Olja 1 516 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 1 305 | 86,1% |
Kasakke | 76 | 5% |
Georgiërs | 22 | 1,5% |
Lesgiërs | 18 | 1,2% |
Azerbeidjanners | 13 | 0,9% |
Tadjiks | 13 | 0,9% |
Kalmikiërs | 11 | 0,7% |
Oekraïners | 9 | 0,6% |
Armene | 8 | 0,5% |
Tartare | 8 | 0,5% |
Aware | 7 | 0,5% |
Oesbeke | 6 | 0,4% |
Bulgare | 4 | 0,3% |
Koemikke | 4 | 0,3% |
Belarusse | 3 | 0,2% |
Nogais | 3 | 0,2% |
Onbekend | 6 | 0,4% |
Totaal | 1 516 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 9 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.