Oliniaceae
Oliniaceae is die hardepeer-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie kom net in Afrika voor en het sleg een genus, naamlik Olinia.
Olinia | |
---|---|
Stam van 'n Berghardepeer (Olinia emarginata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Oliniaceae |
Genus: | Olinia |
spesies | |
Tien spesies, insluitende: |
Spesies
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Berghardepeer (Olinia emarginata)
- Hardepeer (Olinia ventosa)
- Kaapse hardepeer (Olinia capensis)
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oliniaceae. |
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.