Olimpiese Winterspele 2006
Die Olimpiese Winterspele 2006 (Italiaans: XX Giochi olimpici invernali), amptelik bekend as die XXste Olimpiese Winterspele, is tussen 10 en 26 Februarie 2006 in Turyn, Italië, aangebied. Ander kandidaatstede was: Sion (Switserland), Helsinki (Finland), Klagenfurt (Oostenryk), Poprad-Tatry (Slowakye) en Zakopane (Pole).
![](../I/Stadio_Olimpico_Torino_Italy.jpg.webp)
XXe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
![]()
|
Dit was naas die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina d'Ampezzo die tweede wat in Italië gehou is. In die Italiaanse hoofstad Rome is ook die Olimpiese Somerspele van 1960 beslis.
Die Spele is in 1999 toegewys aan Turyn, nadat 'n nuwe keurproses gebruik is. Die nuwe keurproses is ingestel nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik bedrog gepleeg was met die toewysing van die vorige Winterspele aan Salt Lake City.
Die Paralimpiese Winterspele 2006 is tussen 10 en 19 Maart in Turyn gehou.
Toewysing
![](../I/2006_Olympics_Opening_Ceremony.jpg.webp)
![](../I/2006_Winter_Olympics_candidate_cities.PNG.webp)
![](../I/Olimpiadi_di_Torino.jpg.webp)
Turyn is op 19 Junie 1999 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2006. Ander kandidate was: Sion, Helsinki, Klagenfurt, Poprad-Tatry en Zakopane.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2006[3] | ||
---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 |
Turyn | ![]() | 53 |
Sion | ![]() | 36 |
Helsinki | ![]() | – |
Klagenfurt | ![]() | – |
Poprad-Tatry | ![]() | – |
Zakopane | ![]() | – |
Sporte
7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Alpeski (10)
Bobslee (3)
Heg-en-steg-ski (12)
Kortbaanskaats (8)
Kunsskaats (4)
Langbaanskaats (12)
Noorse kombinasie (3)
Rodel (3)
Skansspring (3)
Skeleton (2)
Sneeuplankry (6)
Tweekamp (10)
Vryski (4)
Ysbal (2)
Yshokkie (2)
Kalender
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | UG | Uitstallingsgala | SS | Sluitingseremonie |
Februarie | 10 Vr |
11 Sa |
12 So |
13 Ma |
14 Di |
15 Wo |
16 Do |
17 Vr |
18 Sa |
19 So |
20 Ma |
21 Di |
22 Wo |
23 Do |
24 Vr |
25 Sa |
26 So |
Wedstryde | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() | OS | SS | |||||||||||||||||
![]() | 1 | 1 | 1 | ● | 2 | 2 | 1 | 1 | 1 | 10 | |||||||||
![]() | ● | 1 | ● | 1 | ● | 1 | 3 | ||||||||||||
![]() | 2 | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 12 | |||||||||
![]() | 1 | 1 | 2 | 1 | 3 | 8 | |||||||||||||
![]() | ● | 1 | ● | 1 | ● | ● | 1 | ● | 1 | UG | 4 | ||||||||
![]() | 1 | 1 | 1 | 1 | ● | 2 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 12 | ||||||
![]() | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | ||||||||||||||
![]() | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
![]() | ● | 1 | ● | 1 | 1 | 3 | |||||||||||||
![]() | 1 | 1 | 2 | ||||||||||||||||
![]() | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 6 | ||||||||||||
![]() | 1 | 1 | 1 | 1 | 2 | 1 | 1 | 2 | 10 | ||||||||||
![]() | 1 | 1 | ● | ● | 1 | 1 | 4 | ||||||||||||
![]() | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | 2 | |||||||
![]() | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | ● | ● | ● | ● | 1 | 2 | |||
Totaal | 0 | 4 | 8 | 4 | 6 | 4 | 8 | 3 | 9 | 3 | 5 | 4 | 7 | 5 | 4 | 7 | 3 | 84 | |
Kumulatief | 0 | 4 | 12 | 16 | 22 | 26 | 34 | 37 | 46 | 49 | 54 | 58 | 65 | 70 | 74 | 81 | 84 | ||
Februarie | 10 Vr |
11 Sa |
12 So |
13 Ma |
14 Di |
15 Wo |
16 Do |
17 Vr |
18 Sa |
19 So |
20 Ma |
21 Di |
22 Wo |
23 Do |
24 Vr |
25 Sa |
26 So |
Wedstryde |
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Albanië (1)
Algerië (2)
Amerikaanse Maagde-eilande (1)
Andorra (3)
Argentinië (9)
Armenië (5)
Australië (40)
Azerbeidjan (2)
België (4)
Bermuda (1)
Bosnië en Herzegowina (6)
Brasilië (10)
Bulgarye (21)
Chili (9)
Chinees Taipei (1)
Costa Rica (1)
Denemarke (5)
Duitsland (164)
Estland (26)
Ethiopië (1)
Finland (102)
Frankryk (89)
Georgië (3)
Griekeland (5)
Hongarye (20)
Hongkong (1)
Ierland (4)
Indië (4)
Iran (2)
Israel (5)
Italië (184)
Japan (112)
Kanada (196)
Kasakstan (56)
Kenia (1)
Kirgisië (1)
Kroasië (24)
Letland (58)
Libanon (3)
Liechtenstein (6)
Litaue (7)
Luxemburg (1)
Madagaskar (1)
Masedonië (3)
Moldowa (7)
Monaco (4)
Mongolië (2)
Nederland (35)
Nepal (1)
Nieu-Seeland (18)
Noord-Korea (6)
Noorweë (81)
Oekraïne (53)
Oesbekistan (4)
Oostenryk (85)
Pole (48)
Portugal (1)
Roemenië (25)
Rusland (178)
San Marino (1)
Senegal (1)
Serwië en Montenegro (6)
Siprus (1)
Slowakye (62)
Slowenië (42)
Spanje (16)
Suid-Afrika (3)
Suid-Korea (40)
Swede (112)
Switserland (143)
Tadjikistan (1)
Thailand (1)
Tsjeggië (85)
Turkye (6)
Venezuela (1)
Verenigde Koninkryk (40)
Verenigde State (211)
Volksrepubliek China (76)
Belarus (28)
Ysland (5)
Suid-Afrikaanse deelname
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Suid-Afrika op die Olimpiese Spele.
Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.
Getal medaljes
![](../I/2006_Winter_olympics_team_numbers.PNG.webp)
1–9 atlete
10–49 atlete
50–99 atlete
meer as 100 atlete
![](../I/2006_Winter_Olympic_Games_Medals_map.svg.png.webp)
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2006 deelgeneem het nie.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | ![]() |
![]() |
![]() |
Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() | 164 | 11 | 12 | 6 | 29 |
2 | ![]() | 211 | 9 | 9 | 7 | 25 |
3 | ![]() | 85 | 9 | 7 | 7 | 23 |
4 | ![]() | 178 | 8 | 6 | 8 | 22 |
5 | ![]() | 196 | 7 | 10 | 7 | 24 |
6 | ![]() | 112 | 7 | 2 | 5 | 14 |
7 | ![]() | 40 | 6 | 3 | 2 | 11 |
8 | ![]() | 143 | 5 | 4 | 5 | 14 |
9 | ![]() | 184 | 5 | 0 | 6 | 11 |
10 | ![]() | 89 | 3 | 2 | 4 | 9 |
![]() | 35 | 3 | 2 | 4 | 9 |
Sien ook
- Olimpiese Winterspele 1944 in Cortina d'Ampezzo beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Winterspele 1956 in Cortina d'Ampezzo
- Olimpiese Somerspele 1960 in Rome
- Olimpiese Winterspele 2026 in Cortina d'Ampezzo en Milaan
Verwysings
- "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 27 Junie 2019.
- "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 27 Junie 2019.
- "Past Olympic Host City Election Results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 27 Junie 2019.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 2006. |
- (it) Amptelike webwerf van die Olimpiese Winterspele 2006
- (en) Turin 2006 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | ![]() |
||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |