Olimpiese Winterspele 1994

Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.

XVIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 67
Deelnemende atlete 1 737 (1 215 mans, 522 vroue)[2]
Items 61 in 6 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 1994
Sluitingseremonie 27 Februarie 1994
Amptelik geopen deur Koning Harald V
Atlete-eed Vegard Ulvang (Noorse ski)
Beampte-eed Kari Kåring (kunsskaats)
Olimpiese vlam Prins Haakon Magnus
Vorige Spele 1992: Albertville (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.

Toewysing

Die skigebied Lysgårdsbakken het die opening- en sluitingseremonies gehuisves
Kaart van die sportplekke

Lillehammer is op 15 September 1988 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1994. Ander kandidate was: Ostersund, Anchorage en Sofia.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1994[3]
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
LillehammerVlag van Noorweë Noorweë253045
OstersundVlag van Swede Swede193339
AnchorageVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State2322
SofiaVlag van Bulgarye Bulgarye17

Sporte

6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (10)
  • Bobslee (2)
  • Heg-en-steg-ski (10)
  • Kortbaanskaats (6)
  • Kunsskaats (4)
  • Langbaanskaats (10)
  • Noorse kombinasie (2)
  • Rodel (3)
  • Skansspring (3)
  • Tweekamp (6)
  • Vryski (4)
  • Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Februarie12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
Wedstryde
Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Bobslee 1 1 2
Heg-en-steg-ski 1 1 1 2 1 1 1 1 1 10
Kortbaanskaats 2 4 6
Kunsskaats 1 1 1 1 4
Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Noorse kombinasie 1 1 2
Rodel 1 1 1 3
Skansspring 1 1 1 3
Tweekamp 1 1 2 1 1 6
Vryski 2 2 4
Yshokkie 1 1
Totaal033344354444566361
Kumulatief03610141821263034384247535861
SeremoniesOSSS
Februarie12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Die Spele was die eerste Winterspele sedert 1960 waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar Suid-Afrika kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1994
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1994 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Rusland Rusland (RUS)113118423
2Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)881011526
3Vlag van Duitsland Duitsland (GER)11297824
4Vlag van Italië Italië (ITA)10475820
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)14765213
6Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)214116
7Vlag van Kanada Kanada (CAN)9536413
8Vlag van Switserland Switserland (SUI)593429
9Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)802349
10Vlag van Swede Swede (SWE)842103

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.
  2. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 Januarie 2018.

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.