Olimpiese Winterspele 1972

Die Olimpiese Winterspele 1972 (Japannees: 第十一回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūichi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XIde Olimpiese Winterspele, is tussen 3 en 13 Februarie 1972 in Sapporo, Japan, aangebied. Die ander kandidaatstede was Banff (Kanada), Lahti (Finland) en Salt Lake City (Verenigde State). Dit is die eerste keer dat die Olimpiese Winterspele nie in Europa of die Verenigde State gehou is nie. Die Olimpiese Somerspele 1972 is in München, Wes-Duitsland, aangebied.

XIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1972

Gehou in Sapporo, Japan
Deelnemende lande 35
Deelnemende atlete 1 006 (801 mans, 205 vroue)[2]
Items 35 in 6 sporte
Openingseremonie 3 Februarie 1972
Sluitingseremonie 13 Februarie 1972
Amptelik geopen deur Keiser Hirohito
Atlete-eed Keiichi Suzuki (langbaanskaats)
Beampte-eed Fumio Asaki (skansspring)
Olimpiese vlam Hideki Takada
Vorige Spele 1968: Grenoble (Frankryk)
Volgende Spele 1976: Innsbruck (Oostenryk)

Toewysing

Die Makomanai Ysarena in Sapporo is vir die Olimpiese Winterspele 1972 opgerig

Sapporo is op 25 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1972. Ander kandidate was: Banff, Lahti en Salt Lake City.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972[3]
Stad Land Rondte 1
SapporoVlag van Japan Japan32
BanffVlag van Kanada Kanada16
LahtiVlag van Finland Finland7
Salt Lake CityVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State7

Sporte

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (6)
  • Bobslee (2)
  • Heg-en-steg-ski (7)
  • Kunsskaats (3)
  • Langbaanskaats (8)
  • Noorse kombinasie (1)
  • Rodel (3)
  • Skansspring (2)
  • Tweekamp (2)
  • Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1972:

 1–9 atlete

 10–49 atlete

 50–99 atlete

 meer as 100 atlete

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1972 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Sapporo).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS)7885316
2Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland (GDR)4243714
3Vlag van Switserland Switserland (SUI)5243310
4Vlag van Nederland Nederland (NED)114329
5Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)1033238
6Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (FRG)783115
7Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)6725512
8Vlag van Italië Italië (ITA)442215
9Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)401225
10Vlag van Swede Swede (SWE)581124
11Vlag van Japan Japan (JPN)851113
12Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)411023
13Vlag van Pole Pole (POL)471001
Vlag van Spanje Spanje (ESP)31001
15Vlag van Finland Finland (FIN)20415
16Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)400123
17Vlag van Kanada Kanada (CAN)470101
Totaal (17 NOKs)838363435105

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.