Olimpiese Winterspele 1964

Die Olimpiese Winterspele 1964 (Duits: Olympische Winterspiele 1964), amptelik bekend as die IXde Olimpiese Winterspele, is tussen 29 Januarie en 9 Februarie 1964 in Innsbruck, Oostenryk, aangebied. Die ander kandidaatstede was Calgary in Kanada en Lahti in Finland. Die Olimpiese Somerspele 1964 is in Tokio, Japan, aangebied.

Bergisel, die Skispring-skans in Innsbruck, 2004
IXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1964

Gehou in Innsbruck, Oostenryk
Deelnemende lande 36
Deelnemende atlete 1 091 (892 mans, 199 vroue)[2]
Items 34 in 6 sporte
Openingseremonie 29 Januarie 1964
Sluitingseremonie 9 Februarie 1964
Amptelik geopen deur President Adolf Schärf
Atlete-eed Paul Aste (bobslee)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Joseph Rieder (alpeski)
Vorige Spele 1960: Squaw Valley (VSA)
Volgende Spele 1968: Grenoble (Frankryk)

Die Spele is bedreig deur 'n gebrek aan sneeu. Die Oostenrykse leër is ingespan om blokke sneeu en ys van hoër in die berge na benede te bring om die bane mee voor te berei.

Toewysing

Bruno Kreisky, president van die Oostenrykse reëlingskomitee

Innsbruck is op 26 Mei 1959 in München deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1964. Ander kandidate was: Calgary en Lahti.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1964[3]
Stad Land Rondte 1
InnsbruckVlag van Oostenryk Oostenryk49
CalgaryVlag van Kanada Kanada9
LahtiVlag van Finland Finland0

Sporte

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Bobslee (2)
  • Nordiese ski
    • Alpeski (6)
    • Heg-en-steg-ski (7)
    • Noorse kombinasie (1)
    • Skansspring (2)
  • Rodel (3)
  • Skaats
    • Kunsskaats (3)
    • Langbaanskaats (8)
  • Tweekamp (1)
  • Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1964 deelgeneem het nie.
Toekennings van die Sowjetse atlete tydens die IXde Olimpiese Winterspele in Innsbruck. Sowjetse posseël uit 1964

Hier is die top 14 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS)69118625
2Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)8345312
3Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)5836615
4Vlag van Finland Finland (FIN)5234310
5Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)243407
6Vlag van Duitsland Duitsland (GER)963339
7Vlag van Swede Swede (SWE)573317
8Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)891247
9Vlag van Kanada Kanada (CAN)551113
10Vlag van Nederland Nederland (NED)61102
11Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)361001
12Vlag van Italië Italië (ITA)610134
13Vlag van Noord-Korea Noord-Korea (PRK)130101
14Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)460011
Total (14 NOKs)745343931104

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.