Olimpiese Winterspele 1952
Die Olimpiese Winterspele 1952 (Noors: Vinter-OL 1952), amptelik bekend as die VIde Olimpiese Winterspele, is tussen 14 en 25 Februarie 1952 in Oslo, Noorweë, aangebied. Die ander kandidaatstede was Lake Placid in die Verenigde State en Cortina d'Ampezzo in Italië. Dit is die eerste keer dat die Spele in Noorweë gehou is, die land waar moderne ski ontstaan het. Oslo was anoniem verkies as gasheerstad vir hierdie Spele. Die Olimpiese Somerspele 1952 is in Helsinki, Finland, aangebied.
VIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Toewysing
Oslo is op 21 Junie 1947 in Stockholm deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1952. Ander kandidate was: Cortina d'Ampezzo en Lake Placid. Cortina d'Ampezzo sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1956 word.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1952[3] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Stad | Land | Rondte 1 | ||||
Oslo | Noorweë | 17 | ||||
Cortina d'Ampezzo | Italië | 9 | ||||
Lake Placid | Verenigde State | 1 |
Sporte
4 Olimpiese sporte in 8 dissiplines is tydens die Spele beoefen.
Kalender
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS | Openingseremonie | ● | Wedstryde | 1 | Wedstryde met medaljes | SS | Sluitingseremonie |
Februarie 1952 | 14 Do |
15 Vr |
16 Sa |
17 So |
18 Ma |
19 Di |
20 Wo |
21 Do |
22 Vr |
23 Sa |
24 So |
25 Ma |
Wedstryde |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Seremonies | OS | SS | |||||||||||
Alpeski | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 1 | 6 | ||||||
Bobslee | ● | 1 | ● | 1 | 2 | ||||||||
Heg-en-steg-ski | 1 | 1 | 2 | 4 | |||||||||
Kunsskaats | ● | ● | ● | 1 | 1 | 1 | 3 | ||||||
Langbaanskaats | 1 | 1 | 1 | 1 | 4 | ||||||||
Noorse kombinasie | ● | 1 | 1 | ||||||||||
Skansspring | 1 | 1 | |||||||||||
Yshokkie | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | ● | 1 | 1 | |
Totaal | 1 | 2 | 2 | 3 | 2 | 2 | 3 | 1 | 2 | 2 | 1 | 1 | 22 |
Kumulatief | 1 | 3 | 5 | 7 | 10 | 12 | 15 | 16 | 18 | 20 | 21 | 22 | 22 |
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Argentinië (12)
- Australië (9)
- België (9)
- Bulgarye (10)
- Chili (3)
- Denemarke (1)
- Duitsland (53)
- Finland (50)
- Frankryk (26)
- Griekeland (3)
- Hongarye (12)
- Italië (33)
- Japan (13)
- Joego-Slawië (6)
- Kanada (39)
- Libanon (1)
- Nederland (11)
- Nieu-Seeland (3)
- Noorweë (73)
- Oostenryk (39)
- Pole (30)
- Portugal (1)
- Roemenië (16)
- Spanje (4)
- Swede (65)
- Switserland (55)
- Tsjeggo-Slowakye (22)
- Verenigde Koninkryk (18)
- Verenigde State (65)
- Ysland (11)
Getal medaljes
Hier is die top 13 lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 73 | 7 | 3 | 6 | 16 |
2 | Verenigde State (USA) | 65 | 4 | 6 | 1 | 11 |
3 | Finland (FIN) | 50 | 3 | 4 | 2 | 9 |
4 | Duitsland (GER) | 53 | 3 | 2 | 2 | 7 |
5 | Oostenryk (AUT) | 39 | 2 | 4 | 2 | 8 |
6 | Kanada (CAN) | 39 | 1 | 0 | 1 | 2 |
Italië (ITA) | 33 | 1 | 0 | 1 | 2 | |
8 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 18 | 1 | 0 | 0 | 1 |
9 | Nederland (NED) | 11 | 0 | 3 | 0 | 3 |
10 | Swede (SWE) | 65 | 0 | 0 | 4 | 4 |
11 | Switserland (SUI) | 55 | 0 | 0 | 2 | 2 |
12 | Frankryk (FRA) | 26 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Hongarye (HUN) | 12 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (13 NOKs) | 539 | 22 | 22 | 23 | 67 |
Sien ook
Verwysings
- (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.
Verdere leesstof
- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
- (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1952. |
- (en) Oslo 1952 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |