Olimpiese Winterspele 1932

Die Olimpiese Winterspele 1932 (Engels: 1932 Winter Olympics), amptelik bekend as die IIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 4 en 15 Februarie 1932 in die Adirondack-gebergte by Lake Placid in die deelstaat New York in die Verenigde State gehou. Die ander kandidaatstede was: Bear Mountain, Yosemite Valley, Lake Tahoe, Duluth, Minneapolis, Denver (almal in die Verenigde State) en Montreal (Kanada).[3] Die Spele is deur die destydse goewerneur van New York, Franklin D. Roosevelt, geopen, wat nege maande later tot die 32ste President van die Verenigde State verkies is. In 1932 het die Verenigde State ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Los Angeles.

IIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1932

Gehou in Lake Placid, Verenigde State
Deelnemende lande 17
Deelnemende atlete 252 (231 mans, 21 vroue)[2]
Items 14 in 4 sporte
Openingseremonie 4 Februarie 1932
Sluitingseremonie 15 Februarie 1932
Amptelik geopen deur Goewerneur van New York,
Franklin D. Roosevelt
Atlete-eed Jack Shea (Langbaanskaatser)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1928: St. Moritz (Switserland)
Volgende Spele 1936: Garmisch-Partenkirchen (Duitsland)

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Bobslee (2)
  • Nordiese ski
    • Heg-en-steg-ski (2)
    • Noorse kombinasie (1)
    • Skansspring (1)
  • Skaats
    • Kunsskaats (3)
    • Langbaanskaats (4)
  • Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Kaart van deelnemende nasies in 1932

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

'n WPA-plakkaat wat die bobslee-lopie adverteer
'n Amerikaanse posseël ter geleentheid van die Olimpiese Winterspele 1932 in Lake Placid

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)6464212
2Vlag van Noorweë Noorweë (NOR)1934310
3Vlag van Swede Swede (SWE)121203
4Vlag van Kanada Kanada (CAN)421157
5Vlag van Finland Finland (FIN)71113
6Vlag van Oostenryk Oostenryk (AUT)71102
7Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)81001
8Vlag van Switserland Switserland (SUI)70101
9Vlag van Duitsland Duitsland (GER)200022
10Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)40011
Totaal (10 NOKs)19014141442

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  2. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
  3. (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.

Verdere leesstof

  • (de) Karl Lennartz/Wolf Reinhardt/Ralph Schlüter (2015). Die Spiele der X. Olympiade 1932 in Lake Placid und Los Angeles. Agon. ISBN 978-3-89784-406-3.
  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.