Olimpiese Stadion (Londen)
Londen se Olimpiese Stadion, ook bekend as Londen-stadion, is in die Queen Elizabeth Olympic Park in Stratford, Londen, in die Verenigde Koninkryk geleë. Die stadion is ontwerp om die middelpunt van die 2012-Olimpiese Somerspele en die daaropvolgende 2012-Paralimpiese Somerspele te wees. Die opening- en sluitingseremonies, sowel as sekere atletiek-items is hier aangebied. Die stadion het 'n kapasiteit van 80 000 wat dit die derde grootste stadion in die Verenigde Koninkryk maak (na Wembley-stadion en Twickenham-stadion). Die stadion het as gasheer vir verskeie Rugbywêreldbeker 2015-wedstryde gedien en het ook die Wêreldatletiekkampioenskappe van 2017 gehuisves.
Olimpiese Stadion | ||
![]() | ||
Lugfoto van die stadion in April 2012 | ||
Bynaam | Londen-stadion | |
---|---|---|
Ligging | Stratford, Londen | |
Koördinate | 51°32′19″N 0°00′59″W | |
Eienaar | Greater London Authority | |
Operateur | London Legacy Development Corporation (LLDC) | |
Kapasiteit | 80 000 | |
Oppervlak | Baan en veld (gras) | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 2007 | |
Gebou | 2008–2011 | |
Geopen | 2011 | |
Renovasie | 2013–2016 | |
Boukoste | £486 miljoen[1] | |
Argitek | Peter Cook en Populous | |
Struktuuring. | Buro Happold | |
Dienste-ing. | Buro Happold | |
Alg. kontrakteur | Sir Robert McAlpine, Balfour Beatty (omskakeling) | |
Hoofkontrakteurs | Sir Robert McAlpine Ltd | |
Huurders | ||
Olimpiese Somerspele 2012 Paralimpiese Somerspele 2012 Rugbywêreldbeker 2015 British Athletics (2015–) West Ham United (2016–) Wêreld Atletiek-kampioenskappe van 2017 |
Geskiedenis
Daar is in die somer van 2007 met die voorbereiding van die terrein begin. Daar is met amptelike konstruksie op 22 Mei 2008 begin.
Wedstryde
Lys van Rugbyliga-wedstryde in die Olimpiese Stadion | ||||
---|---|---|---|---|
Datum | Span 1 | Telling | Span 2 | Notas |
7 November 2015 | ![]() |
9–2 | ![]() |
2015 Baskerville Shield |
13 November 2016 | ![]() |
vs. | ![]() |
Viernasies-toernooi 2016 |
Lys van Rugbyunie-wedstryde in die Olimpiese Stadion | ||||
---|---|---|---|---|
Datum | Span | Telling | Span 2 | Notas |
29 Augustus 2015 | Britse Barbarians ![]() |
27–24 | ![]() |
Rugbywêreldbeker 2015 warm-op |
23 September 2015 | Frankryk ![]() |
38–11 | ![]() |
Rugbywêreldbeker 2015 |
24 September 2015 | Nieu-Seeland ![]() |
58–14 | ![]() | |
4 Oktober 2015 | Ierland ![]() |
16–9 | ![]() | |
7 Oktober 2015 | Suid-Afrika ![]() |
64–0 | ![]() | |
30 Oktober 2015 | Suid-Afrika ![]() |
24–13 | ![]() |
Fotogalery
- Binnekant van die Olimpiese Stadion.
- Voorbereidings vir die Olimpiese Spele.
- Die Olimpiese Stadion van buite. Regs kan die ArcelorMittal Orbit gesien word.
- Wedstryd tussen Nieu-Seeland en Namibië tydens die Rugbywêreldbeker 2015
- Wedstryd tussen Suid-Afrika en die Verenigde State tydens die Rugbywêreldbeker 2015
Verwysings
- "London 2012 Olympic stadium athletics track completed". BBC (in Engels). 3 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2015.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Olimpiese Stadion (Londen).