Olimpiese Somerspele 2004

Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 [θeriˈni olibi.aci aɣoˈnes ðio çiʎaˈðes tetraˈkosi.a]), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.

Die Olimpiese Stadion in Athene
Spele van die XXVIIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 201 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 10 625 (6 296 mans, 4 329 vroue)[2]
Items 301 in 28 sporte[4]
Openingseremonie 13 Augustus 2004
Sluitingseremonie 29 Augustus 2004
Amptelik geopen deur President Konstantinos Stephanopoulos[6]
Atlete-eed Zoi Dimoschaki (swem)
Beampte-eed Lazaros Voreadis (basketbal)
Olimpiese vlam Nikolaos Kaklamanakis (seilvaart)
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (China)

Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.[7]

Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.

Toewysing

Die seremonie vir die verligting van die Olimpiese vlam is as 'n heidense skoonheidskompetisie met dansende priesteresse gereël
Kaart van die Olimpiese Somerspele 2004 se wêreldwye fakkelloop

Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004[8]
Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
AtheneVlag van Griekeland Griekeland32385266
RomeVlag van Italië Italië23283541
KaapstadVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika16622220
StockholmVlag van Swede Swede2019
Buenos AiresVlag van Argentinië Argentinië1644

Sporte

28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.

Stadions

35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:

Olimpiese Sportkompleks Athene

Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in Athene aangesteek
In die Olimpiese Tennissentrum Athene is die tenniswedstryde beslis
In die Nikos Galis Olimpiese Binnensaal is die basketbaleindstryd en die gimnastiek se artistiese en trampolien-wedstryde aangebied
Die Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum het strandvlugbal gehuisves
Die Galatsi Olimpiese Saal het ritmiese gimnastiek en tafeltenniswedstryde gehou
Boogskiet in die Panathinaiko-stadion tydens die Olimpiese Somerspele 2004
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2004
Stadion Sporte Kapasiteit
Olimpiese Akwatiese Sentrum AtheneSierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo23 000 (altesaam drie swembaddens)
Olimpiese Tennissentrum AtheneTennis15 000 (alle howe)
Olimpiese Velodrom AtheneFietsry (baan)3 300
Nikos Galis Olimpiese BinnensaalBasketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek, trampolien)19 250
Olimpiese Stadion Atheneseremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd)72 000

Helliniko Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Helliniko SkermsaalSkermsport8 000
Helliniko Olimpiese ArenaBasketbal, Handbal (eindstryd)15 000
Olimpiese BofbalsentrumBofbalNie gelys nie
Olimpiese Kano/Kajak Slalom SentrumKanovaart (slalom)3 150
Olimpiese HokkiesentrumVeldhokkie20 000
Olimpiese SagtebalstadionSagtebalNie gelys nie

Faliro Kuslyn Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Faliro Olimpiese StrandvlugbalsentrumVlugbal (strand)8 000
Faliro Sportpaviljoen ArenaHandbal, Taekwondo10 000
Vrede en Vriendskap-stadionVlugbal (binnenshuis)11 564

Goudi Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Goudi Olimpiese SaalPluimbal8 000
Olimpiese Moderne vyfkampsentrumModerne vyfkamp10 000

Markopoulo Olimpiese Kompleks

Stadion Sporte Kapasiteit
Markopoulo Olimpiese RuitersentrumRuitersportNie gelys nie
Markopoulo Olimpiese SkietbaanSkyfskietNie gelys nie

Sokkerstadions

Stadion Sporte Kapasiteit
Kaftanzoglio-stadion (Thessaloniki)Sokker27 770
Karaiskakis-stadion (Athene)Sokker33 334
Pampeloponnisiako-stadion (Patras)Sokker23 588
Pankritio-stadion (Heraklion)Sokker26 240
Panthessaliko-stadion (Volos)Sokker22 700

Ander sportplekke

Stadion Sporte Kapasiteit
Agios Kosmas Olimpiese SeiljagwedvaartsentrumSeilvaart8 000
Ano Liosia Olimpiese SaalJudo, Stoei10 000
Galatsi Olimpiese SaalGimnastiek (ritmies), TafeltennisNie gelys nie
Kotzia-pleinFietsry (individuele padwedloop)3 150
MarathonAtletiek (maraton begin)Nie gelys nie
Nikaia Olimpiese GewigoptelsaalGewigoptelNie gelys nie
Panathinaiko-stadionBoogskiet, Atletiek (maraton eindstreep)7 500 (boogskiet)
34 500 (atletiek maraton eindstreep)
Parnitha Olimpiese BergfietsplekFietsry (bergfietsry)Nie gelys nie
Peristeri Olimpiese BokssaalBoks5 600
Schinias Olimpiese Roei- en KanovaartsentrumKanovaart (sprint), Roei14 000
Stadion by OlimpiaAtletiek (gewigstoot)Nie gelys nie
Vouliagmeni Olimpiese sentrumFietsry (individuele tydtoets), DriekampNie gelys nie

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Augustus11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
Wedstryde
Atletiek 2 4 5 6 5 3 6 7 7 1 46
Basketbal 2 2
Bofbal 1 1
Boks 5 6 11
Boogskiet 1 1 1 1 4
Driekamp 1 1 2
Fietsry 1 1 2 2 3 1 2 3 1 1 18
Gesinchroniseerde swem 1 1 2
Gewigoptel 1 2 2 2 2 2 1 1 1 1 15
Gimnastiek 1 1 1 1 1 1 5 5 1 1 18
Handbal 2 2
Judo 2 2 1 3 2 2 2 14
Kanovaart 2 2 6 6 16
Moderne vyfkamp 2 2 2
Pluimbal 2 1 2 5
Roei 7 7 14
Ruitersport 2 1 1 2 6
Sagtebal 1 1
Seilvaart 3 2 2 2 2 2 11
Sierduik 2 2 1 1 1 1 8
Skermsport 1 1 1 2 1 1 1 1 1 10
Skyfskiet 2 2 2 2 2 2 2 2 1 17
Sokker 1 1 2
Stoei 2 2 4 3 3 3 2 3 18
Swem 4 4 4 4 4 4 4 4 32
Taekwondo 2 2 2 2 8
Tafeltennis 1 1 1 1 4
Tennis 1 3 4
Veldhokkie 1 1 2
Vlugbal 1 1 1 1 4
Waterpolo 1 1 2
Totaal00013121312191517293420171521243017301
Kumulatief000132538506984101140174194211226247276293301
SeremoniesOSSS
Augustus11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
29
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Swem

Suid-Afrika se Mbulaeni Mulaudzi in 2008
  • Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 100 m vyslag en die brons medalje in die 50 m vryslag.

Atletiek

Roei

Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 2004:

 Neem vir die eerste keer deel

 Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)536363926101
2Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China (CHN)40732171463
3Vlag van Rusland Rusland (RUS)45628263690
4Vlag van Australië Australië (AUS)48217161750
5Vlag van Japan Japan (JPN)3121691237
6Vlag van Duitsland Duitsland (GER)47913162049
7Vlag van Frankryk Frankryk (FRA)3171191333
8Vlag van Italië Italië (ITA)36410111132
9Vlag van Suid-Korea Suid-Korea (KOR)264912930
10Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)259991230
15Vlag van Griekeland Griekeland (GRE)44166416
43Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (RSA)1061326

Sien ook

Verwysings

  1. (en) "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
  2. (en) "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
  3. (en) "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 7 Maart 2018.
  4. (en) "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 7 Maart 2018.
  5. (en) "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
  6. (en) "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 7 Maart 2018.
  7. (en) Lombaard, Larry (12 Augustus 2004). "Mulaudzi to carry the SA flag". Independent Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016. Besoek op 7 Maart 2018.
  8. (en) "Past Olympic host city election results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 7 Maart 2018.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.