Olimpiese Somerspele 1964

Die Olimpiese Somerspele 1964 (Japannees: 第十八回オリンピック競技大会, Dai Jūhachi-kai Orinpikku Kyōgi Taikai), amptelik bekend as die Spele van die XVIIIde Olimpiade, is tussen 10 en 24 Oktober 1964 in Tokio, Japan, aangebied. Naas Tokio het Detroit, Wene en Brussel aansoek gedoen om die spele te kon aanbied. Dit was die eerste Olimpiese Spele wat in Asië aangebied is.

Die Olimpiese Stadion in Tokio
Spele van die XVIIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1964

Gehou in Tokio, Japan
Deelnemende lande 93 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 5 151 (4 473 mans, 678 vroue)[2]
Items 163 in 19 sporte[4]
Openingseremonie 10 Oktober 1964
Sluitingseremonie 24 Oktober 1964
Amptelik geopen deur Keiser Hirohito[6]
Atlete-eed Takashi Ono (gimnastiek)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Yoshinori Sakaï (atletiek)
Vorige Spele 1960: Rome (Italië)
Volgende Spele 1968: Meksikostad (Meksiko)

Tokio was vroeër (in 1940) al gekies om die Spele te organiseer, maar die spele is later aan Helsinki, Finland, toegewys vanweë Japan se inval in China en die uitbreek van die Tweede Chinees-Japannese Oorlog. Uiteindelik is die Olimpiese Somerspele van 1940 as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog se uitbreek gekanselleer.

Die organisasie van die 1968-Spele was, danksy 'n begroting van ses-en-twintig miljoen dollar, onberispelik. Die sportakkomodasie was nagenoeg perfek, met 'n indrukwekkende stadion en 'n reusagtige Olimpiese swembad. Ondanks hierdie skitterende infrastruktuur ontbreek die Spele skynbaar tog aan geesdrif en warmte.

Noord-Korea het sy atlete van die Olimpiese Somerspele 1964 onttrek weens geskille met die IOK oor die deelname van atlete by die GANEFO (Spele van die Nuwe Opkomende Magte) in Djakarta, Indonesië. Noord-Korea se boikot is ondersteun deur Indonesië en die Volksrepubliek China.

Die Olimpiese Winterspele 1964 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1964 is tussen 3 en 12 November in Tokio gehou.

Toewysing

Die Olimpiese ketel van 1964

Tokio is op 26 Mei 1959 in München deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1964. Ander kandidate was: Detroit, Wene en Brussel.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1964[7]
Stad Land Rondte 1
TokioVlag van Japan Japan34
DetroitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State10
WeneVlag van Oostenryk Oostenryk9
BrusselVlag van België België5

Sporte

19 Olimpiese sportsoorte in 163 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 163 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

  • Bofbal en Budō is as demonstrasiesporte aangebied.

Stadions

Die Gemeenskaplike Duitse span tydens die openingseremonie in Tokio
Yoshinori Sakai hardloop tydens die openingseremonie na die Olimpiese ketel
Yoyogi Nasionale Gimnasium, ontwerp deur Kenzo Tange
Nippon Budokan

33 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1964 gebruik:

Stadion Sporte Kapasiteit Opgerig
Asaka Nezu ParkModerne vyfkamp (perdry)1 300Tydelik
Asaka SkietbaanModerne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet (pistool/geweer)1 200Nuut
Chofu StadAtletiek (maratoon, 50 km-loop)Nie gelys nieTydelik
EnoshimaSeilvaartNie gelys nieNuut
Fuchu StadAtletiek (maraton, 50 km-loop)Nie gelys nieTydelik
Hachioji StadFietsry (pad)3 000Tydelik
Hachioji VelodromeFietsry (baan)4 122Tydelik
Karasuyama-machiAtletiek (maraton, 50 km-loop)Nie gelys nieTydelik
KaruizawaRuitersport1 524Tydelik
KemigawaModerne vyfkamp1 504Tydelik
Komazawa GimnasiumStoei3 875Nuut
Komazawa HokkieveldVeldhokkie2 056 (1ste veld)
3 432 (2de veld)
2 343 (3de veld)
Nuut
Komazawa-stadionSokker (groepuitdunne)20 784Nuut
Komazawa VlugbalbaneVlugbal (groepuitdunne)3 908Nuut
Korakuen YspaleisBoks4 464Opgeknap
SagamimeerKanovaart1 500Nuut
Mitsuzawa Sokkerveld (Yokohama)Sokker (groepuitdunne)10 102Nuut
Nagai-stadion (Osaka)Sokker (groepuitdunne)20 000Nuut
Nasionale GimnasiumBasketbal, Sierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem3 929 (basketbal)
11 112 (sierduik, swem)
Nuut
Nasionale StadionAtletiek, Ruitersport (spanspring), Sokker (eindstryd)71 556Uitgebrei
Nippon Budokan HallJudo15 176Nuut
Nishikyogoku Atletiekstadion (Kioto)Sokker (groepuitdunne)10 000Bestaande
Ōmiya Sokkerveld (Saitama)Sokker (groepuitdunne)14 392Nuut
Chichibunomiya RugbystadionSokker (groepuitdunne)17 569Herbou
Sasazuka-machiAtletiek (maraton, 50 km-loop)Nie gelys nieTydelik
Shibuya openbare saalGewigoptel2 222Nuut
ShinjukuAtletiek (maraton, 50 km-loop)Nie gelys nieTydelik
Toda RoeikursusRoei8 262Herbou
Tokorozawa SkietbaanSkietsport (lokval)1 284Nuut
Tokio Metropolitaanse GimnasiumGimnastiek6 474Herbou
Tokio Metropolitaanse Binnenshuise swembadWaterpolo3 014Herbou
Waseda GedenksaalSkermsport, Moderne vyfkamp (skermsport)2 194Opgeknap
Jokohama Kulturele GimnasiumVlugbal3 784Opgeknap

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie   Wedstryde  1 Wedstryde met medaljes  SS Sluitingseremonie
Datum Oktober
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
Atletiek 3 4 5 6 5 4 3 6
Basketbal 1
Boks 10
Fietsry 1 1 1 1 2 1
Gewigoptel 1 1 1 1 1 1 1
Gimnastiek 2 2 5 5
Judo 4
Kanovaart 7
Moderne vyfkamp 2
Roei 7
Ruitersport 2 2 2
Seilvaart 5
Sierduik 1 1 1 1
Skermsport 1 1 1 1 1 1 1 1
Skyfskiet 1 1 1 1 1 1
Sokker 1
Stoei 8 8
Swem 2 2 3 3 2 2 4
Veldhokkie 1
Vlugbal 2
Waterpolo 1
Totaal014317191212131791413272
SeremoniesOSSS
Datum 10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
Oktober

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika kon nie aan die Spele deelneem nie omdat hulle weens die apartheidstelsel geskors is. Hulle kon eers 28 jaar later aan die Olimpiese Somerspele van 1992 deelneem.

Getal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1964:

 Neem vir die eerste keer deel

 Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad Tokio
Kaart van die Olimpiese boikot van 1964

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (USA)34636262890
2Vlag van Sowjetunie Sowjetunie (URS)31730313596
3Vlag van Japan Japan (JPN)328165829
4Vlag van Duitsland Duitsland (GER)33710221850
5Vlag van Italië Italië (ITA)1681010727
6Vlag van Hongarye Hongarye (HUN)182107522
7Vlag van Pole Pole (POL)140761023
8Vlag van Australië Australië (AUS)243621018
9Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye (TCH)10456314
10Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (GBR)204412218

Sien ook

Verwysings

  1. "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 4 Maart 2018.
  2. "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 4 Maart 2018.
  3. "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 4 Maart 2018.
  4. "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 4 Maart 2018.
  5. "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 4 Maart 2018.
  6. "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 4 Maart 2018.
  7. "Past Olympic host city election results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 4 Maart 2018.

Bronne

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (1998). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 2. London 1948 – Tokio 1964. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00740-7.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896   1900   1904   1906*   1908   1912   1916   1920   1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1996   2000   2004   2008   2012   2016   2020   2024   2028   2032

Olimpiese Winterspele: 1924   1928   1932   1936   1940   1944   1948   1952   1956   1960   1964   1968   1972   1976   1980   1984   1988   1992   1994   1998   2002   2006   2010   2014   2018   2022   2026   2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.