Oktober

Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).

<< Oktober 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031
Al die dae

Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag as Oktober begin nie.

Vakansiedae

  • Grootouerdag in Suid-Afrika op die eerste Sondag van die maand.
  • National Coming Out Day
  • Halloween
  • Thanksgiving Day in Kanada op die tweede Maandag van die maand.
  • Samhain (ongeveer)
  • Die laaste Maandag in Oktober is een van die openbare vakansiedae in die Republiek van Ierland en in die Ierse kalender word die maand Deireadh Fómhair genoem (letterlik "Einde van Herfs") en is die derde en laaste maand van die herfsseisoen.

Sien ook

Eksterne skakels

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.