Okinawa-eilande
Okinawa (Japannees: 沖縄本島 Okinawajima, "Okinawa-hoofeiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.
Okinawa Inheemse naam: 沖縄本島 | |
---|---|
Kaart van Okinawa-eiland | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 26°30′N 127°56′O |
Argipel | Ryukyu-eilande
|
Oppervlakte | 1 201,03 vk km |
Administrasie | |
Japan | |
Prefektuur | Okinawa
|
Grootste stad | Naha (313 970)
|
Demografie | |
Bevolking | 1 384 762
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.