Okeanied
Die Okeaniede (Grieks: Ὠκεανίδες, meervoud van Ὠκεανίς) was in die Griekse mitologie die 3 000 dogters van die Titane Okeanos en Tethis. Elk was die beskermer van ’n spesifieke fontein, rivier, oseaan, meer, blom of wolk. Okeanos en Tetis het ook 3 000 seuns, die riviergode Potamiede, gehad.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.