Ohm se wet
Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen stroomsterkte, spanning en weerstand (sien ook: resistor) in 'n elektriese stelsel weergee. Dit is geformuleer deur Georg Simon Ohm.
Ohm se wet sĂȘ dat die stroom deur 'n weerstand direk eweredig is aan die spanning wat oor 'n weerstand gekoppel word.
Die vergelyking is soos volg:
Waar
- I = stroomsterkte;
- R = weerstand; en
- V = spanningsverskil.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.