Ohangwena
Ohangwena is een van die 14 streke van Namibië. Ohangwena se hoofstad en grootste stad is Eenhana. In die ooste grens Ohangwena aan Kawango, en in die weste grens dit aan Omoesati. In die noorde grens dit aan Angola, in die ooste aan Kawango-Oos, in die weste aan Omoesati en in die suide aan die streke Osjana en Osjikoto.
Ohangwena | |
---|---|
Hoofstad: | Eenhana |
Grootste stad: | Eenhana |
Webwerf: | www.arc.org.na |
![]() |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.