Ogies
Ogies is 'n klein nedersetting in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika en lê net langs die N12 nasionale pad. Die dorp is omring deur steenkoolmyne.
Ogies | |
---|---|
Dorp | |
Ogies Ogies se ligging in Mpumalanga | |
Koördinate: 26°3′2″S 29°3′9″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Emalahleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,95 km2 (0,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 230 |
• Digtheid | 631/km2 (1 630/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 15.4% |
• Indiërs/Asiërs | 2.3% |
• Bruin mense | 3.4% |
• Swart mense | 76.7% |
• Ander | 2.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 33.1% |
• Afrikaans | 17.0% |
• Engels | 9.6% |
• Sotho | 9.5% |
• Ander | 30.7% |
Poskode (strate) | 2230 |
Poskode (posbusse) | 2230 |
Skakelkode | 017 |
Geskiedenis
Die dorp het ontwikkel uit die spoorwegstasie wat in 1928 op die plaas Oogiesfontein gebou is. Die spelling van die naam na Ogies is in 1939 gemaak.
Sien ook
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4.
- "Hoofplek Ogies". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.