Offshore (roman)
Offshore is 'n roman deur Penelope Fitzgerald wat die eerste keer in 1979 gepubliseer is, en wat ook in dieselfde jaar met die Booker-prys bekroon is. Tematies ondersoek hierdie roman hoe sekere karakters hul lewens op die grens tussen in land en see ervaar.
Offshore | |
---|---|
Skrywer | Penelope Fitzgerald |
Omslagontwerper | George Murray |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Fiksie |
Uitgewer | HarperCollins |
Uitgegee | 1979 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 141 |
ISBN | 0-395-47804-9 |
Letterkunde-portaal |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.