Oesterbaai

Oesterbaai is 'n nedersetting in die Oos-Kaap aan die Indiese Oseaan en is hoofsaaklik 'n vakansiedorpie. Dit is 23 km wes van Kaap St. Francis en suid van Humansdorp. Die dorpie kan slegs met 'n grondpad bereik word.

Oesterbaai
Gehug
Die oostekant van die baai.
Die oostekant van die baai.
Oesterbaai is in Oos-Kaap
Oesterbaai
Oesterbaai
 Oesterbaai se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 34°10′10″S 24°39′15″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKouga
Oppervlak
  Totaal1,81 km2 (0,70 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal674
  Digtheid372/km2 (960/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense18.0%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense40.2%
  Swart mense41.2%
  Ander0.4%
Taal (2011)
  Afrikaans 73.1%
  Xhosa 21.0%
  Engels 3.9%
  Sotho 1.3%
  Ander 0.7%
Poskode (strate)
6301
Poskode (posbusse)
6331
Skakelkode042

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Oesterbaai". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.