Oelan-Oede

Oelan-Oede (Russies: Ула́н-Удэ́; Boerjaties: Улаан-Үдэ, Ulaan-Üde) is die hoofstad van die Republiek van Boerjatië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is sowat 100 km suidoos van die Baikalmeer geleë by die samevloei van die Oede- en die Selenga-rivier.

Oelan-Oede

Улан-Удэ

Улаан-Үдэ
Stad
Leninstraat in Oelan-Oede
Leninstraat in Oelan-Oede
Wapen van Oelan-Oede
Wapen
Die ligging van Boerjatië in Rusland
Die ligging van Boerjatië in Rusland
Oelan-Oede is in Republiek Boerjatië
Oelan-Oede
Oelan-Oede
Die ligging van Oelan-Oede in Boerjatië
Koördinate: 51°50′N 107°36′O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedBoerjatië
Stigting1666
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterAleksandr Golkof
Oppervlak
  Totaal377 km2 (146 vk. myl)
Bevolking
  Totaal416 079
TydsoneUTC+09:00
Webwerfhttp://www.administration.u-ude.ru/

Oelan-Oede lê aan die Transsiberiese Spoorlyn. Die bevolking in 2013 was 416 079, wat die stad die derde grootste in Oos-Siberië maak.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.