Oedmoerts

Oedmoerts (Oedmoerts: удмурт кыл, oedmoert kil) is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Oedmoerts, inwoners van die Russiese republiek Oedmoertië, waar dit saam met Russies ’n amptelike taal is. Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf met vyf bykomende letters.

Oedmoerts
удмурт кыл
oedmoert kil
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Oedmoertië
Totale sprekers: 339 800[1]
Taalfamilie: Oeraals
 Permies
  Oedmoerts 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: udm
ISO 639-3: udm

Alfabet

Die Oedmoerts-alfabet is op Cyrillies gegrond:

BokasOnderkasTransliterasieIPALetternaam
Aaa[ɑ]а
Ббb[b]бэ
Ввv[v]вэ
Ггg[g]гэ
Ддd[d]; [dʲ]дэ
Ееe[je]; [ʲe]е
Ëëë[jo]; [ʲo]ё
Жжž[ʒ]жэ
Ӝӝ[dʒ]ӝэ
Ззz[z]; [ʑ]зэ
Ӟӟ[dʲʑ]ӟe
Ииi[i]; [ʲi]и
Ӥӥï[i]и с точками, i met ’n deelteken
Ййj[j]и краткое, kort i
Ккk[k]ка
Ллl[ɫ]; [lʲ]эл
Ммm[m]эм
Ннn[n]; [nʲ]эн
Ооo[o]o
Ӧӧö[ʌ] ~ [ə]ӧ
Ппp[p]пэ
Ррr[r]эр
Ссs[s]; [ɕ]эс
Ттt[t]; [tʲ]тэ
Ууu[u]у
Ф1фf[f]эф
Х1хx[x]ха
Ц1цc[t͡s]цэ
Ччč[t͡ɕ]чэ
Ӵӵtʲč[t͡ʃ]ӵэ
Шшš[ʃ]ша
Щ1щšč[ɕ], [ɕː]ща
Ъътвёрдый знак, "harde teken"
Ыыy[ɨ] ~ [ɯ]ы
Ьь[ʲ]мягкий знак, "sagte teken"
Ээè[e]э
Ююju[ju] of [ʲu]ю
Яяja[jɑ] of [ʲa]я
  • 1 Net gebruik in Russiese leenwoorde en name.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Udmurt" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 20 Oktober 2015.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.